TENTCO

Spice Bosveld Braai Tin

R110,00

14 in stock

Description

Manne, gooi n dubbel want ons bosveld braai spesery is soos n kopskoot op n jagnaweek en visvang op n houtkatrol. Koljander maak hierdie braai in n blik n groter treffer as die leeuloop op n troue. Die smaak van pure plaas sal jou laat brul van lekkerte en selfs jou skoonpa wil saam jou begin braai. Bosveld braai spesery is n behoorlike braai bederf vir enige braai. Bederf jou skaap, bees, wild, valk en pot vir n pure plaas smaak.

INGREDIENTS:

Salt, Spices, Sugar, Flavour Enhancer(E621, E631), Onion, Herbs, Celery, Acidulant(E262), Caramel

Additional information

Weight 0,22 kg
Dimensions 6,8 × 6,8 × 9,3 cm