TENTCO

Spice Hoender Braai Tin

R115,00

28 in stock

Description

Vergeet van skoonma se mayonnaise hoender. gooi n plat hoender op die kole en nooi n paar pelle om hulle te wys hoe om lekker groente te braai. DIE BRAAI BUTLER se hoender braai spesery is n behoorlike braai bederf wat jou huier gaste gaan laat kloek en kekkel om die braai en in die kombuis. Ons hoender braai spesery is n behoorlike bederf op hoender, seekos, vis en self aartapelslaai.

INGREDIENTS:

Salt, Sugar, Spice Garlic, Onion, Spice Extract, Acidulant(E330), Anticaking Agent (E551)

Additional information

Weight 0,19 kg
Dimensions 6,3 × 6,3 × 6,3 cm