Description
Wie hou nou nie van n stoute mielie by n braai nie? DIE BRAAI BUTLER miele braai spesery is beter as tant marie se eerste prys malva poeding by die kermis en proe soos n langarm dans op n Saterdag aand. Bederf jou mielies en ander groente behoorlik op jou braai of kombuis vir n lekker bederf.
INGREDIENTS:
Salt, Filler (E1200), Garlic, Onion, Beef Base, Herbs, Celery, Flavour Enhancer (E631), Flavourant, Anticaking Agent (E551)
