TENTCO

Spice Peri-Peri Tin

R115,00

19 in stock

Description

Warm was nog nooit so lekker nie. Die Braai Buttler Peri-Peri Braai Spesery maak jou brai so warm soos n goeie Springbok hardloop rugby. Sy brand is magtig en sy byt is skerp soos enige goeie impak speler moet wees. Die Braai Buttler Peri-Peri Braai Spesery is n behoorlike bederf op bee, hoender, vark,skaap, wild seekos en groente.

INGRESIENTS:

Spices, Salt, Onion Extract

Additional information

Weight 0,196 kg
Dimensions 6,3 × 6,3 × 9,8 cm