TENTCO

Spice Soetrissie Braai Tin

R110,00

15 in stock

Description

Soet soos die dominee se dogter met n byt sagter as n pakslae van jou ouma af met haar gunstelling slipper. DIe soetrissie spesery gaan jou huis, kombuis en braai met sagte soet liefde bederf. Gebruik mildelik op enige iets van springmielies tot braaivleis.

INGREDIENTS:

Salt, Spices, Dextrose, Onion, Hvp, Acidulant(E262), Sweetener(E952), Flavour Enhancer(E631), Flavours, Spice extract, Anticaking Agent(E551)

Additional information

Weight 0,2 kg
Dimensions 6,2 × 6,2 × 9,8 cm