Description
Kry jou naweeklyf gereed want DIE BRAAI BUTLER se proe-vars-want-hy-is-vars SuurlemoenPeper Braai Spesery is so lekker soos n langnaweek kuier om n kampvuur. Die perfekte gabalanseerde spesery is jou kmobuis en braaiplek se veelsydige speler, en bevat boonop net natuurlike bestanddele. Proe jy dit? Ons Suurlemoen Peper is n behoorlike bederf op bees, skaap, wild, vark, hoender, groente en slaai.
INGREDIENTS:
Salt, Sugar, Pepper, Spice, Spice Extract, Lemon Extract
