TENTCO

Spice Woestersous Tin

R120,00

16 in stock

Description

So traditioneel soos die voortrekkers se ossewaens wat deur die Drakensberge dans. Mens kan se dit kom al van Van Riebeeck se dae, so gee vir ou Jan die skuld as jy nie genoeg kan kry van die woestersous spesery. Gebruik mildelik op ontbuyt tot braai. Eg traditioneel en erg lekker.

INGREDIENTS:

Hvp, Salt, Flavour Enhancer (E621), Natural Sugar. Acidulant(E262), Spice, Spice Extracts, Anticaking Agent(E551)

Additional information

Weight 0,285 kg
Dimensions 6,3 × 6,3 × 9,8 cm

RELATED PRODUCTS