Description
BOSVELD
Manne, gooi n dubbel want ons bosveld braai spesery is soos n kopskoot op n jagnaweek en visvang op n houtkatrol. Koljander maak hierdie braai in n blik n groter treffer as die leeuloop op n troue. Die smaak van pure plaas sal jou laat brul van lekkerte en selfs jou skoonpa wil saam jou begin braai. Bosveld braai spesery is n behoorlike braai bederf vir enige braai. Bederf jou skaap, bees, wild, valk en pot vir n pure plaas smaak.
INGREDIENTS:
Salt, Spices, Sugar, Flavour Enhancer(E621, E631), Onion, Herbs, Celery, Acidulant(E262), Caramel
WOESTERSOUS
So traditioneel soos die voortrekkers se ossewaens wat deur die Drakensberge dans. Mens kan se dit kom al van Van Riebeeck se dae, so gee vir ou Jan die skuld as jy nie genoeg kan kry van die woestersous spesery. Gebruik mildelik op ontbuyt tot braai. Eg traditioneel en erg lekker.
INGREDIENTS:
Hvp, Salt, Flavour Enhancer (E621), Natural Sugar. Acidulant(E262), Spice, Spice Extracts, Anticaking Agent(E551)
SOET SUUR
Kielie jou kiste met DIE BRAAI Butlker soet suur braai spesery. Enige in sy soort en uniek soos jou liefde vir jou skoonma. Perfek om jou braai en jou kombuis te bederf met lekker soet suur liefde. Soet suur braai spesery is n behoorlike bederf op die vark, skaap, bees, hoender, seekos, gebakte aartappels, groente en selfs springmielies.
INGREDIENTS:
Spices, Salt, Sugar, A acidulant(E262, E220), Garlic, Onion, Herbs, Flavour Enhancer(E621), Sweetener(E952), Spice Extract

Reviews
There are no reviews yet.